Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit

Suid-Afrika Pixley ka Seme
Kaart van Suid-Afrika wat Pixley ka Seme in Noord-Kaap aandui
Provinsie Noord-Kaap
Tipe Distriksmunisipaliteit
Munisipale kode DC7
Plaaslike munisipaliteite Siyancuma, Emthanjeni, Umsobomvu, Siyathemba, Ubuntu, Thembelihle, Orania, Kareeberg, Renosterberg
Hoofstad De Aar
Burgemeester John Lolwana
Grootste tale Afrikaans, Xhosa
Oppervlakte 103 410 km²
Bevolking 186 351 (2011)
Moet nie met die Pixley ka Seme Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga verwar word nie.

Die Pixley ka Seme-distriksmunisipaliteit is een van die 5 distriksmunisipaliteite van die Noord-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in De Aar. Die meeste inwoners in die munisipale gebied is Afrikaanssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC7.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy